[PDF] ↠ Free Download ✓ Offerlam : by Chanette Paul ¶

By Chanette Paul | Comments: ( 362 ) | Date: ( May 26, 2020 )

Die Kongo, 1961 Man word koelbloedig vermoor en sy geliefde word vir dood agtergelaat.Drie en vyftig jaar later kry Caz Colijn oproep wat haar kluisenaarsbestaan uit mekaar ruk.In Belgi waar sy haar en haar dogter se herkoms probeer naspoor, word dit duidelik dat di land se koloniale verlede net so groot impak op haar lewe gehad het soos die apartheidsjare in SuidDie Kongo, 1961 Man word koelbloedig vermoor en sy geliefde word vir dood agtergelaat.Drie en vyftig jaar later kry Caz Colijn oproep wat haar kluisenaarsbestaan uit mekaar ruk.In Belgi waar sy haar en haar dogter se herkoms probeer naspoor, word dit duidelik dat di land se koloniale verlede net so groot impak op haar lewe gehad het soos die apartheidsjare in Suid Afrika.Die oproep wat professor Luc DeReu ontvang, is minder traumaties Ook hy word egter uit sy wentelbaan geruk toe die vrou wat hy kwalik neem oor sy pa se voortydige dood, weer sy jandooilewe betree.Intussen moet Erevu en sy kleinseun die nk si wat hulle meer as vyf dekades gelede ontneem is, opspoor om hulle heilige taak uit te voer.Wanneer hierdie groepie mense se paaie kruis, stuur dit nogmaals op moord af Spanning, romantiek en die geheimenis van onsienlike dinge is Chanette Paul se forte In Offerlam voer sy dit verder na magsug, hebsug en heerssug wat tot in die derde geslag oorgedra word Jeanette FerreiraOfferlam is die eerste boek in n tweeluik en word opgevolg deur Offerande.


  • Title: Offerlam
  • Author: Chanette Paul
  • ISBN: 9780799377118
  • Page: 392
  • Format: Paperback

About Author:

Chanette Paul

Chanette Paul word rond en bont groot Sy woon nege skole by, studeer aan vyf universiteite en het al in sewe provinsies gebly Haar eerste verhaal waarvoor sy betaling ontvang het, is n sprokie wat sy op sestienjarige ouderdom geskryf het en op Siembamba voorgelees is Die tweede, n kortverhaal, is in haar universiteitsjare in Huisgenoot gepubliseer Eers twintig jaar later, in 1995, gee sy weer aandag aan haar skryfwerk Sedertdien het n verskeidenheid verhale en humoristiese artikels in tydskrifte verskyn asook agtien romanses Vir haar debuutromanse ontvang sy Perskor se prys vir beste romantiese fiksie Sy skryf ook drie ernstiger romans en in 1999 en 2006 is Wip van die droomvanger en Leila word lig onderskeidelik op die kortlys vir die ATKV Prosaprys.Sy verwerf egter eers bekendheid met haar twee reekse, naamlik die sewe historiese liefdesromans genaamd die Davelvroue reeks, en vyf romantiese spanningsromans wat in die volksmond bekend staan as die Gys Niemand reeks Boheem, die derde boek in di reeks is n finalis vir die 2010 ATKV Woordveertjie in die kategorie Spanningsromans.N die Gys Niemand reeks volg die Maanschijnbaai tweeluik wat saam n humoristiese familieroman vorm oor vier Calitz vroue wat moet saamstaan teen die samelewing Die tweeluik is finalis vir die 2013 ATKV Woordveertjie in die Liefdesroman kategorie Die eerste boek in die tweeluik, Jo Sue, is ook deur lesers aangewys as Lapa se 2012 Lekkerlit Boek van die Jaar Die tweede boek se titel is Nan Jeannie Kort op die hakke van die tweeluik volg twee enkelstaande spanningsromans, naamlik Labirint, wat in Oktober 2012 verskyn en Siende blind in Julie 2013 Siende blind word aangewys as Lapa se 2013 Lekkerlit Boek van die Jaar.Raaiselspie l is weer eens spanningsroman en het onlangs verskyn.Chanette woon in n skewerige huisie op die oewer van die Kleine Rivier in die Overberg waar sy met allerlei storiedinge bedrywig is Besoek gerus haar blog by chanettepaul.wordpress of twiet haar by twitter Chanettie Sy is ook op Facebook bedrywig.



Comments Offerlam

  • Margitte

    A cozy thriller with enough intrigue and mystery to keep the reader glued to every word of it. Currently available in Afrikaans and Dutch only. It is fast becoming a best seller in South Africa, The Netherlands and Belgium with readers from all over the world who understand the languages, hailing the book as one of the best in recent months. Historical fiction, with pre- and post colonial events in The Democratic Republic of Congo as the focus. The beauty and charm of Belgium, and a plethora of [...]


  • Alta Cloete

    Offerlam is 'n omvangryke roman wat 'n groot aantal temas aanroer. Die aksie beweeg tussen die DRK, Suid-Afrika en België. Soos ons die skrywer ken, is die navorsing deeglik gedoen en veral die Europese belewing van die Suid-Afrikaner is treffend geteken. Om die balans te behou, is daar benewens die spanningslyn steeds 'n gerusstellende skeutjie romanse ingeroer. As romantiese held is die "vaal professor"(Chanette se eie woorde) verbasend suksesvol. Offerlam is 'n moet-lees vir enige Chanette P [...]


  • Rina Coetzee Gous

    Wat 'n heerlike leeservaring. Uitstekende karakters, baie kinkels in die kabel. Interessante plekke en gemaklike taal maak dit een van die lekkerste boeke wat ek in 'n lang tyd gelees het


  • Julia Grundling

    wow - wat 'n ongelooflike boek. ek het nou al so baie gehoor van die boek en die opvolg, en nou eers kans gekry om dit te lees. uiteindelik is ek uit my 'reading slump' uit. dis heerlik om weer te kan lees. my pa het hierdie boek en die opvolg gelees en so baie daarvan gehou, hy het gesukkel om dit neer te sit. daar is heerlike karakters en die onvoorspelbaarheid van die storie het dit vir my gemaak. ek het glad nie verwag wat alles gaan gebeur nie, en dis wat lees vir my lekker maak. ek sien ui [...]


  • Anne-Marie

    Wat 'n leesfees! Kon nie neer sit nie. Chanette Paul het weereens al my verwagtinge oortref. Ek is so bly ek het gewag tot ek Offerande ook het voor ek begin lees. Ek sou nooit kon wag vir Caz se verdere storie nie!


  • JACKIE VD

    Sjoe wat 'n boek. Het bietjie gesukkel in die begin om uit te werk wie is wie en waar pas almal in, Maar hoe verder ek gelees het hoe beter het ek die boek verstaan. Kon weereens nie die boek neersit nie.Uit die boonste rake. 10/10


  • Karin Meinen-Benjamins

    4 en halve ster. Wat een pareltje. Mijn mening op Thrillerlezers : thrillerlezers/201


  • Amanda

    Omdat ek in 2015 nie so intens betrokke was nie, het die lofprysing, en gelukkig ook die kritiek met betrekking tot Chanette Paul se Offerlam, grootliks oor my kop gegaan. Daarom kan ek nou, na die lees daarvan, ’n opinie uitspreek wat nie deur ander menings beïnvloed is nie. My eerste indruk was dat dit ver verwyderd was van die fiktiewe, maar meer gekonsentreerde ruimtes wat die skrywer geskep het in die Gys-reeks. Hier het ons te make met Suid-Afrika en sy eiesoortige probleme, België en [...]


  • Caroline

    Geen meesterwerk. Maar heel fijn om te lezen. Spannend genoeg en interessant met de politieke en culturele geschiedenis als achtergrond.Vraag me alleen af hoe reëel en historisch de "beelden" kloppen.Maarwil meer van deze schrijfster lezen.


  • Marnich

    Die eerste helfte van die boek was moeilik op te volg en karakters nie mooi uiteengesit nie. Maar toe ek halfpad kom toe val alles in plek en kon ek nie die boek neersit nie. Sien uit na Offerande


  • Pat King

    I have read 37 books this year and this was easily one of the most enjoyable. I really liked the history of two countries, the characters and the storyline in general. Touches on several different relationships and lives. Thanks chanette and well done!


  • Kitten

    Gewoonlik verslind ek Chanette Paul se spanningsverhale, maar Offerlam was 'n teleurstelling. Selfs Maanschijnbaai, wat bra min storie gehad het, het ten minste lekker gelees. Offerlam is lomp geskryf en dis swak geredigeer. Daar is weersprekings en contradictions wat 'n goeie proefleser sou moes optel (soos byvoorbeeld dat Caz volgens LinkedIn vertaalwerk in Nederlands kan doen, maar dat sy later skynbaar nie die taal magtig is nie - dan weer, as Caz bietjie oor haar CV gelieg het, is sy darem [...]


  • Marcelle Botes

    Nog 'n lekker lees boek gewees!


Your email address will not be published. Required fields are marked *
Name *
Email *
Website
  • [PDF] ↠ Free Download ✓ Offerlam : by Chanette Paul ¶
    392 Chanette Paul
  • thumbnail Title: [PDF] ↠ Free Download ✓ Offerlam : by Chanette Paul ¶
    Posted by:Chanette Paul
    Published :2020-02-01T09:31:45+00:00